SA Hunter/Jagter

SSG SE KALAHARI EDITION SEMIHARDE GEWEERSAK – ’n móét vir elke jagvoertuig

k het sowat ses jaar gelede my eerste SSG-geweersak aangeskaf nadat ek Gerhard Greeff, die eienaar van SSG, by ’n skietbyeenkoms van BASA (Big Bore Association of Southern Africa) ontmoet het en sy produkte op die baan gesien het. Die afgelope paar jaar het ek stelselmatig van my “ou” soort sakke ontslae geraak en hulle met SSG-sakke vervang. Hierdie sakke is maar net in ’n eie klas en is nou my nuwe standaard. Die beskerming wat hulle bied, asook die kwaliteit van die vakmanskap, is beter

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter7 min read
DIE 6mm CREEDMOOR IN DIE JAGVELD
My eerste ondervinding met ’n 6mm-kalibergeweer in die jagveld was ongeveer 30 jaar gelede. Ek en my vrou was onderweg na ons huis in Mosselbaai ná ’n besoek aan ’n taksidermis in Tarkastad. Op pad terug deur die pragtige Baviaansriviervallei het ons
SA Hunter/Jagter8 min read
Die Windbuks As Leermeester
In die gejaagde, moderne era waarin ons vandag lewe, is daar dikwels nie tyd vir die outydse nie, en, wil ’n mens sommer byvoeg, die regte manier van dinge doen nie. Om ’n holruggeryde cliché te gebruik, ons leef in ’n kits-era. Van kitskoffie, kitsp
SA Hunter/Jagter2 min readForeign Language Studies
’n Gids Tot Nalatenskap En Boedelbeplanning Vir Die Jagter
Die artikel is voorsien deur Eksekuteurs vir Boedels en Testamente as trotse borg van ons Nasionale Presidentskietkompetisie in samewerking met die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging. By Eksekuteurs vir Boedels en Testamente waardeer ons die bel

Related Books & Audiobooks