Hibriede Suzuki Grand Vitara op pad na Suid-Afrika
As jy een van die duisende plaaslike aanhangers van die Suzuki-handelsmerk is, spits jou ore! ‘n Splinternuwe Grand Vitara sal in die eerste kwartaal van 2023 in Suid-Afrika bekendgestel word. En asof daardie nuus nie genoeg is om jou opgewonde te maak nie, is dit onthul dat dit ook as ‘n hibried beskikbaar sal wees.
As die juweel in Suzuki se model-kroon sal die Grand Vitara met 'n magdom nuwe tegnologië