’N ENKELHOËDRAADOPLEISTELSEL (single high-wire) blyk die antwoord te wees teen die versengende hittegolwe wat klimaatsverandering meebring en Cabernet sauvignon-druiwe se gehalte knou.
Navorsers aan die Universiteit van Kalifornië, Davis (UC Davis) het die afgelope ses jaar na maniere gesoek om hierdie wyndruifkultivar aan genoeg