DIE bankgroep RMB wil die gaping tussen boere en beleggers verklein met ’n nuwe platform wat onlangs bekend gestel is. Dié platform, Agri Harvest, bemiddel finansiering aan die landbousektor en hoop om só die plaashekpryse vir boere te verlaag.
Mnr. Wimpie Snyman, senior