kykNET / *144 / Weekdae 18:00
Agterbaksheid vier hoogty in Diepe Waters. Dit is duidelik Zelda (Sandi Schultz), die arrogante eienares van die onderneming Skininvestment, het nie ooghare vir (Justin Strydom), die invloedryke eienaar en afrigter van die swemklub Die Swart Marlyne, nie.