Landbouweekblad

VLEISBEDRYF SIEN ROOI

Dit gons behoorlik in die vleisbedryf met ’n rooivleisgeselsgroep, bekend as die Rooivleis Aksie-groep (RAG), wat mekaar warm onder die kraag hou, ’n sekondêre koöperasie, die SA Red Meat Co-operative, wat gestig is, en ’n werksessie wat gehou word oor die pad vorentoe sonder dat die bestaande bedryfstrukture klaarblyklik betrokke is.

Daar is onder meer ontevredenheid oor die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) en dieregesondheidsforums se hantering van die bek-en-klouseerkwessie. Daar word gemeen dat, hoewel die bekamping van die siekte ’n staatsverantwoordelikheid is, die bedryf self in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter