1 DIT HET ALLES OP INSTAGRAM BEGIN
ema is al ’n paar jaar lank beroemd in sy geboorteland, Nigerië. Die afropop-ster D’Prince het in 2018 op Instagram gehoor hoe Rema een van sy liedjies rap en hom net daar Lagos toe gevlieg en ’n platekontrak aangebied. Dit gons nou oor Rema (22)