Praatprofete
Jul 01, 2022
2 minutes
Saamgestel deur LARA ATSON en COLIN HENDRICKS
JACK HARLOW
it gons deesdae behoorlik oor dié Amerikaanse rapper danksy sy no. 1-treffer “First Class”. Die liedjie is in die eerste week van uitreiking meer gestroom as Adele se treffersnit “Easy on Me”. Jack (24) is deesdae so gewild dat hy ’n rol losgeslaan het in die opvolgfliek van die 1992-basketbalkomedie. Hier is alles wat jy oor hom moet weet.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days