Vrystaat beur moedig voort
Sep 30, 2022
2 minutes
VIDA BOOYSEN
’nVlaag gevalle van bek-en-klouseer is in die Vrystaat en KwaZulu-Natal aangemeld, luidens die departement van landbou, landelike ontwikkeling en grondhervorming se verslag oor die verspreiding van die siekte.
Dit blyk ook uit die verslag dat die uitbreking by Harrismith deur dieselfde SAT 2-virus veroorsaak is wat ooklu-Natal geïdentifiseer is. Op 21 September is ’n nuwe uitbreking op Hertzogville bekend gemaak.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days