Plaasverkope
Sep 30, 2022
4 minutes
JOHANN BORNMAN
MARKNEIGINGS
PRYSE BY OUDTSHOORN DAAL MET 24,6%
In die Wes-Kaap toon 40% van die distrikte ’n gunstige prysneiging ten opsigte van die verhandeling van grond groter as 10 ha vir die 12 maande tot Augustus vanjaar ( TABEL ).
Altesaam 666 ooreenkomste is in die betrokke tyd gesluit. Dié proses het 236 561 ha teen R5,367 miljard behels.
Pryse by Oudtshoorn (-24,6%), Laingsburg (-16,9%) en Ceres (-13%) het skerp gedaal, terwyl dit goed gestyg het by George (14,5%), Ladismith (10%) en Mosselbaai (9,2%) Ten opsigte van die registrasie van transaksies vir plase van verskillende groottes, lyk dit soos volg (verlede jaar se syfer is tussen hakies): kleiner as 50 ha, 36% (35%); 50-150 ha,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days