Landbouweekblad

Plaasverkope

GRONDVERHANDELING IN DIE OOS-KAAP: JULIE 2021 – JUNIE 2022

Die onderstaande oordragte van plaaseiendomme is deur aktekantore geregistreer (plaasnommer tussen hakies).

GAUTENG

CARLETONVILLE

ELANDSFONTEIN (334), 51 ha, aan M.S. Mokotedi, van M.D. en N.E. Kitchenbrand, R1 100 000.

NIGEL

HOUTPOORT (392), 77 ha, aan D.R. Naran en P. Naran, van Lappie Beleggings (Edms.) Bpk., R1 170 000. HOUTPOORT (392), 77 ha, aan Mshengu Business Consultants (Edms.) Bpk., van D.R. Naran en P. Naran, R2 800 000.

PRETORIA

BEYNESPOORT (335), 20 ha, aan Heuningfontein-boerdery (Edms.) Bpk., van Spaarkamp Beleggings (Edms.) Bpk., R1544875. WELGEVONDEN (124), 21 ha, aan Glenkichie (Edms.) Bpk., van J.P. Kolver, R3 500 000. DE WAGENDRIFT (417), 21 ha, aan Elephant Rest Prop (Edms.) Bpk., van W.S.C. Tomes, R2500000. ELANDSHOEK (337), 20 ha, aan E. en H. Mundanga, van A. Hierro, R951 750.

SUIKERBOSCHFONTEIN (529), 20 ha, aan Dihlabakela Holdings (Edms.) Bpk., van A.A. Neethling, R2 400 000. TWEEDRAGT (516), 21 ha, aan H.R. Smit, van M. Kolbe, R1400000.

WELGEVONDEN (93), 25 ha, aan Glenkichie (Edms.) Bpk., van J.P. Kolver, R1 700 000.

KWAZULU-NATAL

HELPMEKAAR

BOSCHFONTEIN (3307), 113 ha, aan Orange Grove Dairy (Edms.) Bpk., van Durowyntrust, R2 582 900.

JOZINI

LOT H56 (13179), 258 ha, aan Umfomothi Pineapples (Edms.) Bpk., van Blyde River Mangoes & Citrus BK, R8

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro