Markte
Aug 19, 2022
2 minutes
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 2,9%, of $6,85/t (R111,77/t), tot $243,69/t (R3 976/t)) gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 11,6%, of $25,40/t (R414,45/t), hoër. Verwagte pryse: September – $250,54/t (R4 088/t), Desember – $251,72/t (R4 107/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 2,3%, of R98/t, tot R4 280/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 1,3%, of R56/t, tot R4 226/t
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days