Landbouweekblad

Veilings

MIDDELBURG (MPUMALANGA) / BEEFMASTER / R240 000

wee bulle van Alzu Beefmasters is op die boerdery se jaarlikse produksieveiling by Middelburg (Mpumalanga) vir R240 000 elk verkoop. Die bul) is deur mnr. Jannie Greyling van Mooibank-boerdery, Wakkerstroom, gekoop en Z 19-183 is deur mnr. Martin de Waal van Riverglen Beefmasters, Middelburg, bekom. Al 34 geregistreerde bulle wat aangebied is, is verkoop en die gemiddelde prys was R103 824. Kommersiële diere se gemiddelde pryse was: R77 000 (bulle), R24 000 (koeie, 3-in-1), R29 000 (koeie met kalwers), R23 625 (dragtige koei), R19 875 (dragtige verse) en R14 400 (nie-dragtige verse). Die veiling is deur BKB aangebied en mnr. Billy Lyons was die afslaer.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter