Landbouweekblad

Met regte gereedskap kan SA bek-en-klouseer oorwin

DIE snelle verspreiding van bek-en-klouseer in Suid-Afrika geskied teen ’n agtergrond waar die siekte wêreldwyd al hoe meer voorkom. Dit word ook aangehelp deur vee-eienaars wat bang is om die siekte aan te meld uit vrees vir die verliese wat hulle kan ly.

Hierdie en ander probleme is bespreek op ’n onlangse simposium oor dieresiektes van die dieregesondheidsmaatskappy Afrivet, waar opnuut ’n pleidooi gelewer is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter