OM MET ARMOEDE TE BOER
Aug 19, 2022
2 minutes
CHRIS BURGESS
Dit bly maar ’n uiters gepaste aanhaling om Suid-Afrika se penarie te beskryf. In die Amerikaanse skrywer, grootwildjagter en diepseevisserman Ernest Hemingway se bekende roman vra ’n karakter op ’n kol hoe ’n mens bankrot speel. “Eers geleidelik, dan skielik,” kom die antwoord. In Suid-Afrika, soos almal natuurlik terdeë bewus is, is dinge nou al byna vir drie dekades geleidelik aan die agteruitgaan.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days