Markte
Sep 02, 2022
3 minutes
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 4,2%, of $10,29/t (R173,98/t), tot $255,30/t (R4 317/t) gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 19%, of $40,76/t (R689,15/t), hoër. Verwagte pryse: Desember – $261,80/t (R4 426/t), Maart ’23 – $264,16/t (R4 466/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 5,1%, of R219/t, tot R4 483/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 4,8%, of R202/t, tot R4 450/t gestyg. Op ’n jaargrondslag
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days