Landbouweekblad

WISSELENDE PRYSNEIGINGS IN DIÉ PROVINSIES

Die TABEL toon ’n ontleding van grondtransaksies groter as 10 ha in Mpumalanga, Noordwes en die Noord-Kaap vanaf verlede Augustus tot Julie vanjaar.

In Mpumalanga was daar 362 transaksies in ses distrikte. Dit het 68 728 ha teen R2,277 miljard behels.

In 33% van die distrikte is gunstige prysneigings opgemerk. Pryse het egter skerp gedaal by Amsterdam (-18,6%) en Nelspruit (-13,9%).

Daar was 770 transaksies in Noordwes wat altesaam 246 653 ha teen R2,877 miljard behels het. By Moloporivier het pryse met 18% gedaal en by Wolmaransstad met 17,3%.

In die Noord-Kaap was daar ’n verbetering in grondpryse by sewe distrikte. Daar is 199 transaksies in 19 distrikte gesluit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro