Nuwe leier vir saadafdeling
Aug 12, 2022
2 minutes
Die nuwe eenheidshoof vir Syngenta se saadafdeling in Afrika suid van die Sahara vanaf 1 Augustus vanjaar is mnr. Hendrik van Staden.
“In sy nuwe rol sal Van Staden Syngenta se saadafdeling lei om die saadbesigheid in Afrika verder te laat groei. Hy sal voortbou op die huidige momentum van die maatskappy
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days