HOE DIEP KYK JAN TAKS IN DIE BOTTEL?
Aug 19, 2022
2 minutes
Dit is al geyk dat die minister van finansies ’n gegiggel ontlok wanneer hy in sy begrotingstoespraak by die verwysing van “sondebelasting” kom. Dan dink al die toehoorders dit is ’n niksseggende belasting en ’n gepaste belading op die drinkers en rokers se “slegte” gewoontes.
Dit dien dan ook as regverdiging vir die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days