KOEL LENTE KAN WINTERGRAAN DEURHAAL
Sep 23, 2022
1 minute
ALANI JANEKE
“ONS hoop regtig op goeie neerslae in die komende weke.”
Dié woorde van mnr. Andries Theron, boer van die distrik Moorreesburg, weerspieël die gevoel van die meeste wintergraanboere ná ondergemiddelde winterreënval oor groot dele van die streek.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days