Landbouweekblad

GRONDGRYPE: SORG SÓ DAT JY PARAAT IS

EEN van die belangrikste dokumente waarop ’n boer onmiddellik sy hand moet kan lê om ’n onwettige grondgryp te beveg, is sy plaas se titelakte, of minstens ’n afskrif daarvan.

Me. Marjorie van Schalkwyk, vennoot van die regsfirma Hurter Spies, het op ’n Afri-Forum-konferensie in Pretoria oor boere en die reg gesê dit is kommerwekkend hoeveel boere nie hul plase se titelaktes byderhand het nie.

Met betredings en onwettige besettings is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Met Dié Sonpomp Het Jy Altyd Genoeg Water
Cedar bied ’n verskeidenheid pompreekse, waaronder klein DC- (gelykstroom) pompe wat ideaal is vir veesuipings. Die Multiflow-reeks is Cedar Solar se vlagskip-boorgatpomp, wat met gelykstroom én wisselstroom (AC) kan werk. Die tegnologie in dié pompe
Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Dragtige Ankole-koei en haar kalf is vir R1 miljoen verkoop op die nasionale Ankole-veiling wat op 1 Junie op die plaas Phala Phala van pres. Cyril Ramaphosa by Bela-Bela aangebied is. Die koei, LUI 19-006, is deur die Cattle Group Farming van Wal
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc