Huisgenoot

STEVE LACY

VAN NIEMAND TOT ’N STER

et ’n paar maande gelede was Steve Lacy nog ’n onbekende musikant wie se naam nie juis hier ’n klokkie gelui het nie. Maar sedert hy in Junie sy liedjie “Bad Habit” uitgereik het, duik dit oral op trefferlyste op., is ook onder die top-50-liedjies en top-50-albums wat die meeste hier in Suid-Afrika op Spotify geluister word. Diegene wat musiek ken, sê ’n mens moet dié Amerikaanse sanger dophou, want hy gaan die bedryf nog op horings neem.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot4 min read
Roes
JY HET sekerlik al ’n kis vol ou gereedskap gesien, of dalk ’n kar wat jare lank buite gestaan het? Jy sal opmerk hoe dele van die metaal se kleur begin verander of begin afskilfer het. Wanneer metale verweer of tot niet gaan, word dit korrosie genoe