DAPPER stappers
Sep 16, 2022
2 minutes
Deur JARRED DE KOCK
VROUE
BANDJIESANDALE
Gee jou uitrusting daardie ekstra tikkie drama met bandjiesandale. Dra dié sandale saam met rokke, kortbroeke en rompe vir ’n vleiende, vroulike voorkoms.
WENK
Moenie sandale te styf vasmaak nie; dit kan bloedvloei beperk. Maak seker dit lyk en voel gemaklik.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days