Avontuur Afrika

So suining soos 'n kerkmuis

enault se Duster sportnutsvoertuig het in 2013 sy debuut op die plaaslike mark gemaak. Die stilering van daardie oorspronklike Duster het my aan ‘n miskruier laat dink. Stewig en amper koddig, maar taai en sterk. Hy was sonder fieterjasies en gebou om te hou en het my vanuit die staanspoor beïndruk. Natuurlik was daar oor die jare opgraderings en nuwe generasies en die Duster het meer aantreklik geraak, maar al sy beste eienskappe het gebly. Uiteraard deel baie motoriste my sentimente, want 23 000 eenhede

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
Klein En Bruin Maak Dinge Moeilik
KBV’s word oor die algemeen as die mees uitdagende groep voëls om van mekaar te onderskei, beskou aangesien almal… wel… klein, bruin, vaal en erg soortgelyk in voorkoms is. Maar moenie jou brein (of is dit nou ‘bruin’) breek nie – ons is hier om jou
Avontuur Afrika3 min read
Goeters & geite
Dit klink baie romaties om in die reën te dans, maar dis nie altyd so lekker nie. Vra my… ek het al genoeg kere in my lewe natgereën om te weet waarvan ek praat! Daarom is ek mal oor die K-Way Backpack Rain Poncho. Gemaak van 100 persent 190T poliëst
Avontuur Afrika2 min read
Wenke Om KBV’s Te Onderskei
Maak ‘n kortlys van ‘n paar spesies, gebaseer op watter deel van die land jy jouself bevind. Bekyk die area goed vir tipiese habitatte soos ‘n rietbedding, vleilande of ‘n stofpad in die dorre Karoo en bestudeer dan die verspreidingskaarte in jou voë