Avontuur Afrika

GLADIATORS, IS JULLE GEREED?

Toe die Jeep Gladiator die eerste keer in 2018 onthul is, het dit groot opskudding onder stoere aanhangers veroorsaak. Twee jaar later het die eerste eenhede verskyn, net betyds vir die handelsmerk se 80ste bestaansjaar in 2021. Nou, in Junie 2022, het dié bakkie sy Suid-Afrikaanse debuut gemaak om dié handelsmerkwaardes van vryheid, egtheid, avontuur en gemeenskap te beklemtoon. Dit is 100% Jeep en 100% bakkie.

Die Gladiator is gebaseer op dieselfde platform as die Wrangler JL en ons het gou besef dat dit ‘n formidabele veldryer is,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko
Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250
Avontuur Afrika3 min read
Goeters & geite
Dit klink baie romaties om in die reën te dans, maar dis nie altyd so lekker nie. Vra my… ek het al genoeg kere in my lewe natgereën om te weet waarvan ek praat! Daarom is ek mal oor die K-Way Backpack Rain Poncho. Gemaak van 100 persent 190T poliëst