Huisgenoot

DIS VERBY! LEO EN CAMILA SE PAAIE SKEI

‘Daar is geen slegte gevoelens tussen hulle nie. Dit het maar net doodgeloop’
– ’N BRON

is weer enkellopend. Die Oscar-wenner en sy meisie van die afgelope vier jaar,, het verlede maand uitgemaak. Geen openbare verklarings is uitgereik nie, maar “botsende skedules” het glo hul verhouding gekelder nadat hulle ’n “moeilike tyd” deurgemaak het weens werksverpligtinge wat hulle uitmekaar hou.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa