TV Plus Afrikaans

Baanbreker

Kassie Kuiers
kykNET se Facebook en digitale platforms, YouTube en iono.fm

Digitale media-ghoeroe, radioen televisie-aanbieder, skrywer en vervaardiger – maar as Renaldo Schwarp, die op-en-wakker aanbieder en medevervaardiger van kykNET se digitale reeks Kassie Kuiers, sy werk kortliks kan opsom, sal dit multimedia-joernalis wees, sê hy. Die gespreksreeks Kassie Kuiers, wat sedert November 2021 op verskeie digitale platforms uitgesaai word, het binne ses maande met ’n halfmiljoen kykers gespog.

VARS EN

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s