Kuier

JOU LYF SE BODES

WAT IS HORMONE?

ie mens se liggaam is 'n baie komplekse stelsel en in dié stelsel word lewensbelangrike funksies gereguleer. Ons hormone speel 'n intergrale rol hierin. Hulle is basies chemiese bood-skappers wat reaksies in jou liggaam kan begin of stop. Hormone reguleer byna elke funksie in jou liggaam – vanaf jou bloedsuikervlakke tot jou stresreaksies, jou daaglikse liggaamsritmes en hoe jy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat