TV Plus Afrikaans

4 nuwe kanale

DStv voeg vandeesmaand meer kykstof tot jou pakkette by, en begin met ’n 24 uur-fliekkanaal, twee Islam geöriënteerde kanale en ’n Japanse vermaak-en-leefstylkanaal.

MOVIE ROOM GEE WOEMA

Movie Room is die geesteskind van die Ngwato Nkosi-groep, stigters van die nuuskanaal Newzroom Afrika (*405). Die Ngwato Nkosi-groep is ’n vennootskap tussen die televisie-entrepreneurs Thabile Ngwato en Thokozani Nkosi.

“Dié kanaal gaan 24/7 vermaaklike plaaslike en internasionale flieks, van groot lokettreffers tot onvergeetlike klassieke rolprente, aanbied,” verduidelik Thokozani. “Ons gaan help om programme met sorg saam te stel wat vir elke luim voorsien, van spannende aksie tot ou gunstelinge.”

Thabile voeg by die maatskappy het ’n dapper ambisie om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Doodloopstrate
Dis nag en alles het net vir Siya (Gantane Kusch) te veel geword – en nou is hy ’n voortvlugtige nadat hy Junaid (Hein Poole) in ’n woede-uitbarsting vroeër in November probeer verwurg het. “Junaid het ’n snedige opmerking gemaak oor Siya en hoe Siya