SA Hunter/Jagter

’N MEGA-MOOI SPRINGBOKSTORIE

Laat ons nie doekies omdraai nie: Ons almal besoek wildplase se Facebook-bladsye en selfs webtuistes voor ons besluit om die eerste keer daar te gaan jag. Die meeste van ons doen dit, of dit nou is om meer oor die pryse, wildverskeidenheid en geriewe uit te vind of bloot net om op ’n kaart te probeer sien waar presies die plek lê. Talle jagters het al ’n stel afgetrap met hul aankoms op ’n plaas, net om te besef dat die prentjie wat op die Facebook- of webblad, of selfs tydens ’n oproep na die eienaar of professionele jagter geskilder is, nie strook met wat jy daar aantref nie.

MEGA SPRINGBOK – DIE WARE JAKOB

In 2021 het ek die geleentheid gehad om saam met vriende by Mega Springbok by De Aar in die Noord-Kaap te gaan jag. Dinge het ongelukkig so uitgewerk dat ek nie die jagtog kon bywoon nie. Ek volg hulle al baie lank op Facebook waar ek die foto’s van al hul mooi trofeediere gesien het. Soos ek altyd sê: “Dit vat ’n handjievol mense om ’n ding vir almal

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter4 min read
Snelvuur
Just recently, the IUCN (International Union for Conservation of Nature) downlisted the scimitar-horned oryx (Oryx dammah) from Extinct in the wild to Endangered. Thanks to the work done by the Environment Agency of Abu Dhabi, the scimitar-horned ory
SA Hunter/Jagter8 min read
Buying A Used Double Rifle Part II
Under the heading of “Quality”, factors such as action type, engraving, wood quality and overall fit and finish come into play. Arguably, the two most important factors in the longevity of any firearm are the quality of the original materials used an

Related