SA Hunter/Jagter

Sê totsiens aan winter met ’n SPRINGBOKBOUD IN ROOIWYN

As ’n mens ’n hele boek oor vleis geskryf het, is jy duidelik passievol daaroor! Dit kan beslis gesê word van die bekende voedselwetenskaplike en kookboekskrywer Annelien Pienaar. Haar boek, Vleis: Die Omvattende Gids wat in 2021 verskyn het, is ’n moet-hê vir almal wat meer kreatief wil raak met alles van hoender tot wildsvleis. Sy is ook die skrywer van die baie gewilde Boerekos met ’n Twist (2017) waar sy ou gunstelinge soos skaaprib en beskuit in ’n nuwe baadjie getooi het.

Ek het ’n bietjie by Annelien ingeloer om te gesels oor haar liefde vir wildsvleis, waaraan daar natuurlik ’n hele hoofstuk gewy word in. “Vir my is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter8 min read
Ek Het ’n Vriendin...
Ek het ’n vriendin, maar haar naam is nie Lisa soos Laurika Rauch se vriendin in die liedjie “Lisa se klavier” nie. Buiten ’n klavier, het my vriendin ook ’n plaas in Nieu-Seeland se Suid-Waikato-distrik. Ek het Karen, die vriendin met die plaas en d
SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related Books & Audiobooks