SA Hunter/Jagter

TROFEË – ANDERS GEDOEN

Professor Jan Bonsma, die vader van die Bonsmarabeesras, tans die grootste beesras in ons land, het altyd gesê dat ’n kort potlood baie beter is as ’n lang geheue. Hy het dit hoofsaaklik gebruik om aan te dui hoe belangrik rekordhouding vir die vooruitgang in teling is. Die vordering wat die Bonsmara-ras die afgelope 50 jaar gemaak het, is ’n duidelike bewys van hoe belangrik ’n kort potlood werklik is.

As ek deur my boekrak kyk, staan ek verstom om te sien hoe min Afrikaanssprekende mense hul jagervarings opgeteken het. Toevallig is die eerste skrywer Botha (Afrikaans) en dan die Skotse skrywer, WDM Bell, opgevolg deur nog agt

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter8 min read
Ek Het ’n Vriendin...
Ek het ’n vriendin, maar haar naam is nie Lisa soos Laurika Rauch se vriendin in die liedjie “Lisa se klavier” nie. Buiten ’n klavier, het my vriendin ook ’n plaas in Nieu-Seeland se Suid-Waikato-distrik. Ek het Karen, die vriendin met die plaas en d
SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related Books & Audiobooks