ie polisie het in ’n kennisge-wing gedateer 1 Julie 2022 bekendgemaak dat hul interpretasie van die Konstitusionele Hof se beslissing in beide die Fidelity- en SA Jagters-sake beteken dat elke individu in besit van ’n wa-pen waarvan die lisensie verval het, om ’n nuwe lisensie vir so ’n wapen mag aansoek doen en nie vervolg sal word nie. Die interpretasie behels kortliks dat die Konstitusionele Hof in die Fidelity-saak beslis het dat enige individu mag aansoek doen om ’n nuwe lisensie vir ’n vuurwapen waarvan die lisensie verval het. In die SA Jagters-saak het die Konstitusionele Hof aangedui dat die polisie geen individu sal vervolg wat so ’n
GOEIE NUUS VIR VUURWAPENEIENAARS
Aug 12, 2022
4 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days