Kuier

WAT DIE HART VAN VOL IS

ie beskrywing vir vroue oor veertig moet eintlik unstoppable wees. Als voor veertig is eintlik maar net ’n dress rehearsal vir die regte lewe. Hoekom leer ons dit egter eers wanneer ons daar kom? Die lewe sou darem soveel lekkerder gewees het as ’n mens voor die naughty forties geweet het dat jy tog mettertyd die borsrok van ander se verwagtinge en jou eie onsekerhede sal afskud. Dis asof die onsekerhede en die gebrek aan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst

Related