SA Hunter/Jagter

BORE TECH-SKOONMAAKTOERUSTING EN -MIDDELS

Bore Tech, ’n Amerikaanse maatskappy wat in 1997 sy deure geopen het, se produkte word al etlike jare in Suid-Afrika bemark. Inyathi Sporting Supplies, die invoerder en verspreider, het aan SA JAGTER/ HUNTER Bore Tech-skoonmaaktoerusting en -middels ge-gee om te toets.

SKOONMAAKSTOK

Eerste aan die beurt was Proof-Positive Bore Stix, ’n skoonmaakstok in ’n eie klas. Dit is ’n allemintige 125 cm lank – lank genoeg vir enige geweer se loop. Die harde rubberhandvatsel sit gemaklik in die hand, gly nie en draai om twee laers in die rondte, wat uiters belangrik is as die stok deur die loop gedruk word. Hierdie soort stokke sorg dat die skoonmaakskaar (jag) die groefdraadkontoere volg en nie daaroor “gly” nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter7 min read
DIE 6mm CREEDMOOR IN DIE JAGVELD
My eerste ondervinding met ’n 6mm-kalibergeweer in die jagveld was ongeveer 30 jaar gelede. Ek en my vrou was onderweg na ons huis in Mosselbaai ná ’n besoek aan ’n taksidermis in Tarkastad. Op pad terug deur die pragtige Baviaansriviervallei het ons
SA Hunter/Jagter8 min read
Die Windbuks As Leermeester
In die gejaagde, moderne era waarin ons vandag lewe, is daar dikwels nie tyd vir die outydse nie, en, wil ’n mens sommer byvoeg, die regte manier van dinge doen nie. Om ’n holruggeryde cliché te gebruik, ons leef in ’n kits-era. Van kitskoffie, kitsp
SA Hunter/Jagter2 min read
’n Gids Tot Nalatenskap En Boedelbeplanning Vir Die Jagter
Die artikel is voorsien deur Eksekuteurs vir Boedels en Testamente as trotse borg van ons Nasionale Presidentskietkompetisie in samewerking met die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging. By Eksekuteurs vir Boedels en Testamente waardeer ons die bel

Related Books & Audiobooks