TV Plus Afrikaans

DIÉ NAASTE AAN STEFAN

nder belangrike karakters na aan Stefan is sy beste vriend en vennoot (Tiaan Slabbert, Stiaan in die dramareeks Chasing Joburg), (Leché Joubert, Stephanie Klopper in die fliek Vergeet My Nie). “Phillip en Stefan kom al van kleintyd af saam en hulle sal enigiets vir mekaar doen. Stefan is baie lief vir Leandri, maar hy voel daar skort iets in hul verhouding,” sê Bobby. Belinda Paige (Robyn Rossouw, Monique in Arendsvlei) is die ma van Stefan se seuntjie (Matthew Hudson, ’n nuweling). Sy en Stefan het jare gelede ’n kortstondige verhouding gehad en sy het swanger geraak. Stefan het haar gesmeek om die baba te behou, en kort nadat sy geboorte geskenk het, het sy weer dwelms begin gebruik en is oorlede. Lenny is Stefan se hele wêreld. (Ilse Klink, Dorothy Galant in Arendsvlei) en (Brendon Daniels, Ricky in die dramareeks Sara Se Geheim) is Lenny se oupa en ouma. Melanie het nog nooit van Stefan gehou nie en wanneer Stefan met die Emma-storie in die spervuur beland, gebruik sy dit teen hom om toesig oor Lenny te kry.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s
TV Plus Afrikaans4 min read
Mooi Spioen Ruik Lont
Die groot en magtige At Koster (Hans Strydom) se dae as ’n vry man is dalk getel . . . At, met sy string trawante se hulp, het oor die jare heen bitter vuil gespeel om te kry wat hy wou hê en basta met wie hy in die proses vertrap of selfs in ’n graf
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca