Nuut & nuttig
Jul 01, 2022
2 minutes
FREDALETTE UYS
BOU JOU EIE LEGO-TREKKER
Hierdie Lego-weergawe van die 9620R vierwielaangedrewe John Deere-trekker is nie net enige klein rakker se droom nie, maar sal net soveel pret verskaf vir enige grootmens of landbou-entoesias. Dié speelgoedmaatskappy het met John Deere saamgespan om die trekker-en-sleepwa-model met realistiese eienskappe te ontwerp. Dit sluit in
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days