Huisgenoot

BOUDE NA DIE DOOD

IN DIE video wat sy self geneem het, lê sy op haar maag en hou haar selfoon selfiestyl vas. Haar volgelinge in die sosiale media moet kan sien presies wat oor haar skouer gebeur. Hulle moet sien hoe haar boude in ’n kunswerk à la Kim Kardashian omskep word.

Maar wat Karissa Rajpaul nie met haar volgelinge deel nie, is dat die prosedure aan haar agterstewe nie in ’n steriele chirurgiese teatersaal gebeur nie. Dit gebeur in iemand se huis.

Karissa, oorspronklik van Durban, het in 2016 na Los Angeles verhuis. Daar het sy die droom nagestreef van baie hedendaagse vroue wat met ’n mooi voorkoms geseën is. Sy wou ’n sosialemedia-beïnvloeder word wat nie net

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa