Rooibosbedryf sterker met teetoerisme
Jun 17, 2022
4 minutes
MICHELLE VAN DER SPUY
FOTO’S: VERSKAF
Die covid-19-pandemie het groot skade aan veral die toerismebedryf aangerig. Volgens me. Adele du Toit van die Suid-Afrikaanse Rooibosraad het dit teetoerisme wêreldwyd egter ’n hupstoot gegee. Dit is veral te danke aan die herlewing in teeverbruik en die verkenning van die streke waar tee geproduseer word.
“Wêreldwyd het dié neiging daartoe gelei dat die bouvallige hutte en huise van teeplanters in boetiekhotelle en -huisvesting omskep word. Teeliefhebbers kan ’n vreedsame besoek geniet waartydens hulle deur die natuur omring word en meer oor hul gunstelingtreksel leer.”
Sy sê die meeste teeplantasies in
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days