TEGNOLOGIE HELP OOS-KAAP VEG TEEN SPRINKANE
Jun 17, 2022
2 minutes
— FREDALETTE UYS
FOTO: FREDALETTE UYS
GEORUIMTELIKE stelseltegnologie word deur Agri Oos-Kaap ingespan teen die sprinkaanswerms wat steeds in die provinsie woed.
Volgens mnr. Günther Pretorius, bestuurder van ekonomie en natuurlike hulpbronne van Agri Oos-Kaap, gebruik die organisasie nou die verslag-en-moniteringsplatform EarthRanger. Dit verskaf insigte oor die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days