BOOK REVIEWS
Jun 15, 2022
4 minutes
MOORD OP LAKE PANIC
Leon van Nierop | Penguin Random House | 9781485904786 | R290
‘n Handvol sjefs by ’n meesterklas in die boendoes. ’n Vrou se lyk in die meer. ’n Privaat speurder wat moet vra: Wie het sy mes in vir wie? Lake Panic is die perfekte plek vir ’n verfyningskursus vir ses beroemde sjefs. Só beroemd dat hulle beskerming benodig. ’n Taak vir Beer Henning – privaat speurder, vryskuttatoeëerder, ’n man met ’n verlede. Wie het ’n moord opgedis? En wat het die storie van die geheimsinnige meermin van Lake Panic met alles te doen?
THE DARK FLOOD
Deon Meyer | Hodder & Stoughton | 9781529375527 | R315
Almost fired for insubordination, detectives Benny
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days