Bloed-vete
Jun 10, 2022
2 minutes
Good Sam Seisoen 1 Maandae M-Net (*101) 20:30 (begin 27 Junie)
Benewens die verkenning van boeiende mediese sake by die fiktiewe Lakeshore Sentinel-hospitaal in Detroit, delf die splinternuwe drama-reeks Good Sam in die karakters se innerlike konflikte. Die middelpunt van die storie is die talentvolle kardiotorakale chirurg Sam Griffith (Sophia Bush, Veronica in die dramediereeks Love, Victor) se disfunksionele verhouding met haar chirurg-pa, Robert (Griff)
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days