SA Hunter/Jagter

SNELVUUR

SKRYF VIR SA JAGTER/HUNTER

Ditisvironsby SA JAGTER/HUNTER altyd’nplesierombydraes van nuwe vryskutskrywers te ontvang. Ons wil graag ons lesers aanmoedig om die pen op te neem en hul ondervindings in die jagveld of tegniese kennis met ons te deel. Wees asseblief so vrymoedig om enige materiaal of selfs net idees vir moontlike artikels aan die redakteur te e-pos by: francois@sahunter.org ’n Mens weet nooit wanneer die volgende groot skrywer dalk in ons tydskrif gaan ontluik nie! Ons sien uit na julle bydraes!

NUWE REDAKTEUR VIR SA JAGTER/HUNTER

Francois van Emmenes, wat vanaf 1 Junie die leisels as redakteur van SA JAGTER/ HUNTER oorneem, skryf sedert 2004 oor jag,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter7 min read
DIE 6mm CREEDMOOR IN DIE JAGVELD
My eerste ondervinding met ’n 6mm-kalibergeweer in die jagveld was ongeveer 30 jaar gelede. Ek en my vrou was onderweg na ons huis in Mosselbaai ná ’n besoek aan ’n taksidermis in Tarkastad. Op pad terug deur die pragtige Baviaansriviervallei het ons
SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar
SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc

Related Books & Audiobooks