SA Hunter/Jagter

DIE REGTE ADRES

Waarna kyk ’n mens as jy jagplek soek?

Prys, sal baie ouens natuurlik heel eerste sê, en hulle is nie verkeerd nie. Deesdae moet jy ’n sterk man wees om sommer net êrens te kan gaan jag sonder om eers die syfers op die spyskaart deeglik te bestudeer. En met brandstof wat deesdae duurder is as plofstof, moet ’n mens tog maar na die afstand ook kyk. Die dae toe jy leë bottels kon ingee vir petrol-geld is verby.

Beskikbare spesies, sal party manne antwoord. Want jy weet mos darem wat jy graag wil skiet,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter8 min read
Ek Het ’n Vriendin...
Ek het ’n vriendin, maar haar naam is nie Lisa soos Laurika Rauch se vriendin in die liedjie “Lisa se klavier” nie. Buiten ’n klavier, het my vriendin ook ’n plaas in Nieu-Seeland se Suid-Waikato-distrik. Ek het Karen, die vriendin met die plaas en d
SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related Books & Audiobooks