Tuis

met paneelwerk

PROJEK #1: INSTALLEER DIE PANELE

Wat jy nodig het

PROJEKGIDS

 Harde werk 3/10

Vaardigheidsvlak 3/10

Tyd nodig 1 uur

Doen dit self vir ± R1090: Hout R980, skroewe R110

INKOPIELYS

• sewe lengtes geskaafde dennehoutplanke (22 x 69 x3 000 mm)

• een pakkie spaanderbordskroewe (6 mm x 40 mm)

• veertig inkap-ankers (6 mm x 75 mm)

• houtvuller

GEREEDSKAP

• maatband

• waterpas

• potlood

• saag

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis3 min read
Groen EN AARDS IN DIE BETONOERWOUD
WIE WOON HIER? Wim en JC Steyn en hul tweelingseuns, Luka en Liam (5)WAAR Linden, JohannesburgGROOTTE 423 m² Groen, wit en aards is hoe ons Wim en JC se elegante huis in die Goudstad leer ken het sedert hulle in 2015 hier ingetrek het. Nege jaar, vie
Tuis4 min read
Trek In En Maak Reg!
WIE WOON HIER? Gill AlldermanWAAR Kommetjie, Wes-KaapGROOTTE 442 m2 Gill se mandjieversameling in die kombuis (oorkant ) en sitkamer (sien ook bl. 67) bring tekstuur in en komplementeer die seegrasmat op die trap na die biblioteek en slaapkamers op
Tuis12 min read
Kerriekos
Hierdie vinnige ete is luuks en maak ’n heerlike bederfmaal. Dit is my weergawe van Fatima Sydow se garnaal-akhni uit haar boek Kaap, Kerrie en Koesisters, geskryf saam met Gadija Sydow Noordien. Op ’n weeksaand vervang ek die seekos met minihoenderf