Landbouweekblad

AMERSFOORT SA VLEISMERINO R30 000

Goeie pryse is op die 15de produksieveiling van mnr. Kobus) is vir R30 000 aan mnr. Udo Beneke van LĂźneburg verkoop. Van links is me. Marie en mnr. Kobus de Jager, mnre. Beneke, Erik Heymans van BKB Louwid, Jan Mostert, afslaer, me. Sonette de Jager en mnr. Theuns Botha van BKB Ermelo hou die ram vas. Altesame 39 ramme is vir gemiddeld R14 487 verkoop, terwyl stoetooie gemiddeld R6 383 behaal het. BKB Louwid Frankfort het die veiling aangebied.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter