Landbouweekblad

Plaasverkope

GAUTENG

CARLETONVILLE

KAALFONTEIN (529), 45 ha, aan Knopp-boerdery (Edms.) Bpk., van Y.M. Knopp, R1 145 000. OORBIETJESFONTEIN (569), 45 ha, aan Ideal Ventures (Edms.) Bpk., van L. Bezuidenhout, R2 375 000. WILDFONTEIN (52), 34 ha, aan Thanata Land (Edms.) Bpk., van J.J.P. Nortjé, R1 000 000.

NIGEL

RONDEBULT (136), 25 ha, aan Vegieland Prop (Edms.) Bpk., van M.E.D.L. Goncalves, R2 532 000.

PRETORIA

DOORNKRAAL (420), 26 ha, aan Pruzodpex (Edms.) Bpk., van Y. Zedan, R1 000 000.

KWAZULU-NATAL

BALLITO

(17860), 58 ha, aan CHHT Farming (Edms.) Bpk., van Tshutsha Business Enterprise (Edms.) Bpk., R23 257 840.

HARDING

LOT W (4989), 764 ha, aan RV1 (Edms.) Bpk., van C.A.S. Rennie, R2 300 000. MILLERS KRAAI KOP (279), 1 130 ha, aan Phakela-trust, van Rooiklip-trust, R13 000 000.

LADYSMITH

WINTERTON IRRIGATION BOARD (12117), 101 ha, aan Aerodon Marketing (Edms.) Bpk., van Agri Oil Mills (Edms.) Bpk., R41 332 216.

PIETERMARITZBURG

FT (18303), 205 ha, en RONDEBOSCH (2167), 158 ha, aan GMKN Agric (Edms.) Bpk., van Coral Wood Properties (Edms.) Bpk., R6 500 000.

PORT SHEPSTONE

LOT 21 MARBURG SETTLEMENT (7380), 39 ha, aan Khula Macs (Edms.) Bpk., van D. Cardinaux, R15 000 000.

UNDERBERG

STOCKTON (14870), 255 ha, aan DK Farms (Edms.) Bpk., van Gadshill Investments (Edms.) Bpk., R15 400 000.

LIMPOPO

ALLDAYS

VERA (815), 22 ha, aan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter