In harmonie op Harmony
May 27, 2022
3 minutes
GERRIT RAUTENBACH
Hy het op skool landbou as sy sesde vak gekies. “Glad nie omdat ek gedroom het ek gaan eendag boer nie, ek het net nie geweet wat anders om te neem nie!” sê mnr. Hein Jurries.
Hy het matriek op Riversdal met sulke goeie resultate deurgekom dat hy beloon is met ’n beurs vir verdere studie by die Kromme Rhee-landboukollege, waar die landbou ’n ander plek in sy kop begin
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days