Vra vir Faffa
Apr 22, 2022
3 minutes
FOTO: ALANI JANEKE
DIE JA EN NEE VAN VRUGGEBRUIK
Ek het onlangs ’n eiendom by my ma gekoop. Sy het lewenslange vruggebruik van die eiendom. Ons ervaar egter tans ’n moeilike situasie met ’n man wat die afgelope ses jaar saam met haar woon. Hulle is nie getroud nie. Ek betaal as eienaar die munisipale rekening en dit plaas groot finansiële druk op my. Die gevolg is dat die rekening tans R3
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days