SA Hunter/Jagter

’N MEKSIKAANSE FEES MET ’N SPRINGBOKBLAD

met die geure van Meksiko. Die heel beste is om dit lank en teen ’n lae temperatuur in die oond te bak. Dan val die vleis letterlik uitmekaar. Jykan ook vleis met bene in gebruik vir hierdie stap; verwyder net al die bene wanneer dit tyd word om die vleis te pluis. Die springbok vat heerlik hande met die smake van Meksiko, soveel so dat selfs mense wat nie wildsvleis se grootste aanhangers is nie, stilletjies ’n tweede taco sal eet.

Die tortillas is ’n sleutel-element van vandag se twee resepte. Tortillas

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter4 min read
Slagdoppies Watter Om Wanneer Te Gebruik
Theuns Lombard vra my verlede week hoe hy kan weet watter tipe slagdop-pie om saam met sy kruit en koeël in sy .30-06 te gebruik om die beste resultate te verkry. Hy wil ’n 165 grein Barnes TSX-koeël gebruik, saam met Lapua-doppe en Vihtavuori N550-d

Related